Gemengde Gesinne na Egskeiding
Die uitdaging van my kinders, jou kinders en ons kinders Wanneer egpare skei en besluit om weer te trou, verander die kerngesin dikwels na ‘n gemengde gesin wat gewoonlik bestaan uit ouers en kinders asook stiefouers en stiefkinders. Die beginjare van ‘n gemengde gesin is dikwels vir almal moeilik en gaan normaalweg met verstaanbare stres […]
Alzheimersiekte en Demensie
Versorging van bejaarde ouers Ongeag daarvan of jou bejaarde ouers op hul eie woon of by jou inwoon kan ‘n diagnose van Alzheimersiekte by ‘n ouer uitdagings meebring wat tot op hede, buite jou ervaringswêreld was. Alhoewel Alzheimersiekte nie deel is van die normale verouderingsproses nie, is mense met dié diagnose normaalweg ouer as 65 […]
Rou en verlies binne die konteks van die Corona virus pandemie:
Ons bevind onsself tans in ‘n tyd waar baie families platgeslaan is weens die afsterwe van ‘n geliefde as gevolg van Covid-19. Ons daaglikse lewens en gevoel van beheer is op verskeie vlakke omvergewerp as gevolg van die pandemie. Om nou boonop iemand aan die dood af te staan, bring unieke en moeilike uitdagings. Weens […]